Dinsdag 02 September 2014

Uitstel tot 1 Oktober

Hi daar almal! Ek geniet dit so om ons Bybelstudie oor die Ware Lewe voor te berei! Dit is al klaar 'n onbeskryflike seen vir my! Ek het egter die werk en my beskikbare tyd 'n bietjie onderskat en omdat ek niks wil aframmel nie vra ek:

GROOT OMVERSKONING MAAR KAN ONS ASSEBLIEF 1 OKTOBER 2014 BEGIN?

Ek hoop dat daar ook dalk meer mense sal aansluit intussen by die blog!!

Moenie wegraak nie...dit gaan 'n heerlike reis saam met die Here en met mekaar wees!

O JA, STEL JOUSELF ASSEBLIEF SOLANK BEKEND OP DIE BLOG SODAT ONS MEKAAR KAN LEER KEN!

GROETE TOT OKTOBER

Lize Dumon

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking